| Page: |
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
|
| | |
| 91. Basie wrote at 16.03.2005 - 19:09 hours | |
| Dis al weer "Rally Time", (Bike, Bier en Boobs), klink vir my baie korrek. Almal moet mooi ry, veral die "harde gatte" wat Buff toe ry, en moenie in die koerant huistoe kom nie. Geniet elke oomblik soos net n Carnivore kan !!!.
Cheers.
Basie. | |
| | |
| Homepage: not entered Email: not entered | |
| | |
| | |
| 92. Norann Appy Chambers wrote at 10.03.2005 - 17:52 hours | |
| I enjoyed your looking through your site, me being a biker and having a great passion for biking it made me remember my good times back in home in SA, unfortuneatly i had to give all the rallies this year a miss because i am in London for this year,
Wish more clubs would host there clubs online and show off there good times a club.
Many thanks.
Appy from Smileys Kimberley,RSA | |
| | |
| Homepage: not entered Email: chambersnorann[AT]yahoo.com | |
| | |
| | |
| 93. papabear wrote at 08.03.2005 - 07:07 hours | |
| was surfin club colours & saw the site you did a great job its good to see you all having fun and enjoying yourselfs. keep the shiny side up
respects to carnivores/ | |
| | |
| Homepage: http://www.brothersofthecreedmc.net/ Email: botcmcpapabar[AT]aol.com | |
| | |
| | |
| 94. Stan wrote at 03.02.2005 - 08:51 hours | |
| Neem asb kennis dat die Advertensie van die Carnivores Dayjol, soos dit in die media gepubliseer is, foutief is ten opsigte van die toegangsfooi. Dit moet lees R40-00 in plaas van R30-00. Carnivores vra om verskoning vir hierdie misverstand.
Dankie
Stan | |
| | |
| Homepage: not entered Email: stan[AT]carnivores.za.net | |
| | |
| | |
| 95. KGB wrote at 31.01.2005 - 08:32 hours | |
| DIE WAT WAT NIE DAAR WAS NIE HET GROOT UITGEMIS!!!
EK PRAAT NOU VAN DIE STAG VIR DIE WAT SEMI BRIENDOOD IS.
BASIE, STAN, DANKIE VIR 'N MOERSE LEKKER DAG. DIS DIE EERSTE KEER WAT EKKE NOU WEER SAAM 'N KLUB RY EN DIE RALLY WAS SOMMER 100x BETER AS WAT DIT NORMAALWEG SOU WEES.
BASIE, DANKIE VIR DIE BRAAI SATERDAGAAND. EK KAN NIE ONTHOU NIE MAAR EK SKAT EKS SO 1/2 TWEE SONDAGOGGEND DAAR WEG. THANX, DIT WAS LEKKERRRRRRR.
SAM BABY, WHAT CAN I SAY...WHAT CAN I SAY???
PICASSO IS ALIVE AND KICKING! ART ON THE MOVE!!
SPIKE EN MUFASA, ONS EYE MEKAAR WEER OP DIE VOLGENDE RALLY.
CHEERS EN 'N GREAT WEEK VIR JULLE ALMAL.
| |
| | |
| Homepage: not entered Email: KGB_CARNIVORES[AT]YAHOO.COM | |
| | |
| | |
| 96. Spy wrote at 24.01.2005 - 09:30 hours | |
| Lank lewe al wat 'n vleisvreter is!!!!
Na die skaapbraai van Saterdagaand kan g'n niemand twyfel oor wa die naam vadaan kom of hoelat die klub aan sy naam gekom het nie!!
Dit was 'n moerse jol net soos Vrydagaand se move na die klubhuis asook die breakfast run Sondagoggend.
Hel, even my laaitie loop vertel lat oom Stan en tannie Stan "cool peoples" is.
Thanx Basie, Stan, Longtom, Obelix.....wie ook allemal aan daai shooters in die 1/2we cokebottels gemix het. Julle het gesorg lat ek 'n lekker gietergat gehad het Sondagoggend.
TJAP 4 THE CARNIVORES!!
Sien julle Vrydagaand by die Dros!! | |
| | |
| Homepage: not entered Email: Spy_Neethling[AT]yahoo.com | |
| | |
| | |
| 97. Stan wrote at 18.01.2005 - 11:24 hours | |
| CARNIVORES Day Jol is scheduled for 16 April 2005 at the Country Pub, Main Rd, Kyalami, Midrand, South Africa. R30-00pp entrance, includes metal badge. Register on-line today. | |
| | |
| Homepage: not entered Email: stan[AT]carnivores.za.net | |
| | |
| | |
| 98. aliance-steel wrote at 15.01.2005 - 21:36 hours | |
| 
Hello my brothers from South Africa !
We wish you a nice year with a lot of bikers partyes.
Ride safe!
free-bikers Romania | |
| | |
| Homepage: http://www.free-bikers.zoomshare.com Email: free-bikers[AT]zoomshare.com | |
| | |
| | |
| 99. Stan wrote at 03.01.2005 - 05:49 hours | |
| To all Carnivores club members:
Thanx for a wonderful festive season and I'd like to say that I am honored to be associated with people such as yourselves. I trust that the coming year will be full of fun and even better times that the previous year.
Once again thanx to everyone, especially Basie, Charly and Spike.
Cheers
Stan | |
| | |
| Homepage: not entered Email: stan[AT]carnivores.za.net | |
| | |
| | |
| 100. Basie wrote at 27.12.2004 - 19:23 hours | |
| Spike, namens die Pretoria Chapter wil ek baie dankie se vir n lekker dag gister by jou huis. Ons het dit almal baie geniet. Cheers. | |
| | |
| Homepage: not entered Email: vdhovenb[AT]unbreweries.co.za | |
| | |
| Page: |
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
|